oms jobs in Free State

Jobs found: 26
Bookmark Not interested
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations
Trompsburg

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 2-3 jaar ondervinding in handelsomgewing; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Syfervaardig; - Goeie organisasie vermoë; - Goeie...

4 days ago
Bookmark Not interested
Sasol
Sasolburg

Sasol is a global integrated chemicals and energy company with a 75-year heritage. Through our talented people, we use our expertise and selected technologies to safely and sustainably source, manufacture and market chemical and energy products globally. When you join Team Sasol, you are joining a company that puts people at the center of everything we do. Sasol invests in its employees along...

4 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes - 'n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling. Vaardighede - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Uitstekende...

4 days ago
Bookmark Not interested
Ovk
Steynsrus

Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Steynsrus Kontrak : Permanente Sektor : Handel Sluitingsdatum : Woensdag, 10 Desember 2025 Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: - Graad 12; - 1-2 jaar ondervinding as kassier; - Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en...

4 days ago
Bookmark Not interested
OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor :Toyota:Sluitingsdatum :Vrydag, 11 Oktober 2024:Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.** Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 - 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...

7 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Rouxville

Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...

7 days ago
Bookmark Not interested
Sasol
Sasolburg

Sasol is a global integrated chemicals and energy company with a 75-year heritage. Through our talented people, we use our expertise and selected technologies to safely and sustainably source, manufacture and market chemical and energy products globally. When you join Team Sasol, you are joining a company that puts people at the center of everything we do. Sasol invests in its employees along...

4 days ago
OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Internal Legal Services:Sluitingsdatum:Vrydag, 28 Februarie 2025:Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep.** Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan...

7 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Wesselsbron

Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko's deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge. Minimum Vereistes: - Graad 12 (toepaslike finansiёle/rekeningkundige kwalifikasie sal tot voordeel strek); - 5 jaar ondervinding in 'n Landbou krediet omgewing; - Deeglike kennis van die toepaslike Krediet en FICA wetgewing; - Geldige...

4 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Ficksburg

Kerndoel van die pos:Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wat gretig is om ‘n loopbaan in die landbou te volg. Kandidate sal indiens opleiding in ‘n spesifieke veld ontvang en ook die geleentheid gebied word om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale...

7 days ago
Bookmark Not interested
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations
Trompsburg

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in 'n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: - Graad 12 met 'n landbou kwalifikasie voordelig; - 3 Jaar bestuursondervinding in 'n landbou en handel omgewing; - Kennis van landbou produkte sal voordelig wees; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en...

2 hours ago
Bookmark Not interested
OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Interne Oudit:Sluitingsdatum:Vrydag, 25 April 2025:Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae.** Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling...

7 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Verkeerdevlei

Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...

7 days ago
Sasol
Sasolburg

Sasol is a global integrated chemicals and energy company with a 75-year heritage. Through our talented people, we use our expertise and selected technologies to safely and sustainably source, manufacture and market chemical and energy products globally. When you join Team Sasol, you are joining a company that puts people at the center of everything we do. Sasol invests in its employees along...

4 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - Ondervinding in verkope; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende bemarkings en...

4 days ago
Create job alert for new jobs for
oms, Free State
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Steynsrus

Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: - Graad 12; - 1-2 jaar ondervinding as kassier; - Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Menseverhoudings; - Organisatoriese vermoëns; -...

4 days ago
Bookmark Not interested
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Ventersburg

Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...

7 days ago
Sasol
Sasolburg

Sasol is a global integrated chemicals and energy company with a 70-year heritage. Through our talented people, we use our expertise and selected technologies to safely and sustainably source, manufacture and market chemical and energy products globally. When you join Team Sasol, you are joining a company that puts people at the center of everything we do. Sasol invests in its employees along...

4 days ago
Bookmark Not interested
Sasol
Sasolburg

Sasol is a global integrated chemicals and energy company with a 75-year heritage. Through our talented people, we use our expertise and selected technologies to safely and sustainably source, manufacture and market chemical and energy products globally. When you join Team Sasol, you are joining a company that puts people at the center of everything we do. Sasol invests in its employees along...

2 hours ago
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Ladybrand

Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep. Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan van kontrakte; - Goeie ervaring van Hooggeregshof en Landdroshof invorderings sal as ‘n aanbeveling dien; - Grondige kennis van: Die...

7 days ago
Menu